Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Yster Moker

(image)

Yster Mokeraars word hierdie naam gegee want hulle is manne in swaar yster-lyfbeskutting en hul krag is gelykstaande aan die sterk Orge. Gewoonlik is hulle gemerk as die kampioenne van die kasteelwagte, waar hulle ook van indiens is. Die nadeel is dal hul duur is om in instand te hou en kan nie na veraf geleë oorloë gestuur word sonder 'n magdom van knegte wat hulle moet onderhou nie.

Nieteenstaande die feit dat hulle vrees-aanjaend in 'n geveg is nie, word hulle egter vinning moeg as gevolg van die geweldige gewig wat hulle dra in die vorm van lyf-beskutting. Ook as gevolg hiervan kan hulle nie hardloop in die gevegs area nie. Te veel sien hulle 'n makker val in 'n geveg, maar kan niks doen nie, want hulle kan nie betyds daar uitkom om hulle vriend te help nie.

Bevorder na: Skoktroep
Bevorder na:
Skuiwe: 50
LP: 64
Beweging: 4
EP: 150
Vlak: 3
Orde: wettig
IDIron Mauler
Vermoëns:
(image)knuppel
impak
25 - 2
nabygeveg
Weerstande
lem50%
steek40%
impak10%
vuur-10%
koue-10%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge9920%
Chasm9920%
Diep Water9920%
Dorpie140%
Graslande130%
Grot240%
Grot Muur9940%
Heuwels340%
Moeras410%
Mushroom Grove240%
Sand220%
Sneeu420%
Vlak Water410%
Woud240%